[CLUG-announce] Linux Job available

Thomas Andrews tandrews at grok.co.za
Wed Mar 16 20:24:26 SAST 2005


----- Forwarded message from Mr J Pietersen [mailto:jac at adept.co.za] -----

> Oor die ou wat ons soek.  Hy gaan basies opgelei word om alle 
> stelsels te bestuur.  Dit sluit in al ons Linux servers en 
> Cisco routers.  Iemand met routing ondervinding of dan 'n 
> baie goeie begrip van IP routing is dus redelik belangrik 
> maar hy moet ook redelik geskool wees op Linux.
> 
> Ideaal dan seker is hier ook nog so paar punte of die punte 
> in 'n meer formele formaat :-.
> 
> Basiese vereistes:
> - Gemotiveerde en hardwerkende persoon
> - Bogemiddelde algemene tegniese insig
> - Goeie deursettingsvermoe en bereidheid om 'n probleem aan 
> te pak en deur te sien
> - Bereidwilligheid om te leer
> - Universiteitsgraad (enige disipliene) of tersiere 
> kwalifikasie in IT rigting. 
> 
> Bonus punte:
> - BSc graad met Rekenaarwetenskap as hoofvak
> - Bloodstelling aan Linux stelselbestuur
> - Bloodstelling aan Windows stelselbestuur
> - IP netwerke en IP routing ondervinding
> 
> Laat weet maar as jy aan iemand kan dink.  Die persoon gaan 
> nie sommer elders die ondervinding kry wat hy by ons gaan 
> opdoen.  By groot ISPs is jy maar net 'n tegniese nommer en 
> jy werk nie op die vlak met alle stelsels.
> 
> 
> Groete
> Jacques Pietersen
> Adept Internet
> National Telephone Number: 0861133557
> National Fax Number: 0861100526
> Mobile : 082-77-23456  

----- End forwarded message -----



More information about the Clug-announce mailing list